Brandewyn
Die Afrikaanse woord vir brandy.
Brandewyn is die Afrikaanse woord vir brandy. Dit kom van die Nederlandse brandewijn: wyn wat gedistilleer is. In Suid-Afrika beteken dit ’n spiritus wat van druiwe gemaak word.
Die woord se optekening staan in die Dictionary of South African English.
SoortePotstill, vintage, blended, en cognac.
MengselEen glas brandewyn en Coke.
PryseVoorbeelde, met ’n skakel na die verkoper.
Wil jy dit proe, besoek ’n kelder. Die afsprake sit op die kuier-bladsy.
“Brandewyn laat my staan” is ’n liedjie. Hierdie werf gaan oor die drank. Lees die kort nota.